Jy is hier:: Tuisblad Veilings

Veilings

Brangus Koeie

Hierdie is 33 Brangus koeie, medium tot groot raam koeie.

Ouderdom - 2006 tot 2008.

Gesertifiseerd dragtig, sal kalf Augustus 2012 vanaf Brangus bulle.

Loop in Harrismith omgewing.

Kontak Deon Strydom 0828881075 / Schalk Burger 0827830672

 
canakkale canakkale canakkale truva search