Jy is hier:: Tuisblad Snel-skakels

CMW Elite Afslaers Snel-skakels

 

Mielieboere Bonsmaras

 

Mielieboere Bonsmaras het sy ontstaan gehad na gedagtes gewissel is op 'n jaarvergadering van die Hoƫveld klub. Daarna het Pieter Roux, Hugh Enslin en Paul Mare saamgekom en met 'n gesamentlike veiling begin. Van dag een af is Paradigm (Hennie Snyman) betrek by die groep as adviseur en is die eerste veiling gehou in Augustus 2000.

 

 

Beef Cattle Trader

 

 

BeefCattleTrader.com is u eenstop webtuiste vir die advertering en besigtiging van vleisbeeste wat te koop is. Die oogmerk is om 'n eenvoudige, tog kragtige platform daar te stel waarop diere van alle rasse geadverteer kan word.